R450.00
CompareOns seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.
Average Star Rating: 0.0 out of 5 (0 vote)
If you finish the payment today, your order will arrive within the estimated delivery time.All Rights Reserved © Copyright 2023 | Powered by iLula Software Solutions
Reviews
There are no reviews yet.